PROPERTY FOR SALE

PRAGTIGE 42 HA LEEFSTYL PLAAS AAN DIE VOET VAN DIE ASEMROWENDE MAGALIESBERGE

Added: 30 Jan 2020 14:12

PRAGTIGE 42 HA LEEFSTYL PLAAS AAN DIE VOET VAN DIE...

Type
Farm
Country
South Africa
Location
Rustenburg area
 (4)
 (2)
 (4)
Agent
Rudi Herbst
Contact
082 695 6658
Email
rudi@sagrouponline.co.za

Property Description

PRAGTIGE 42 HA LEEFSTYL PLAAS AAN DIE VOET VAN DIE ASEMROWENDE MAGALIESBERGE

(Hervestiging weens aftrede)

• Gedeelte 33 van die Plaas Wagenpadspruit 

• Eiendom is toegerus met 2 x boorgate wat elk 'n werkende dompelpomp beset. 

• Die ideale plek vir 'n naweek-wegbreek.

• Eiendom het baie potensiaal om te kan ontwikkel as 'n Gasteplaas met 'n gastehuis en selfsorgeenhede.  Die pragtige uitsig en natuurskoon kan ook voordelig wees as 'n trou lokaal.


Daar is ook werkers kwartiere, en 'n buitegebou saam met 'n werkskamer.  Huis beskik oor 2 lugverkoelings-eenhede en daar is 'nm 12 kVa kragopwekker. 


Property Details

Area
Rustenburg
Property Type
Farm
Erf Size
42.3274 Ha
Bedrooms
4
Bathrooms
2
Living Area
1
Kitchen
1
Onsuite
1
Dining Room
1
Lapa
1
Boreholes
2
Solar Power
Yes
Type of Power Supply
Three phase

SIMILAR ITEMS


Price: Contact for offer
City: Brits
Contact: Rudi Herbst (082 695 6658)

± 336 Ha Exclusive Game, Lodge & Breeding Farm - Brits Guarantees not delivered



Price: Contact for offer
City: Brits
Contact: Rudi Herbst (082 695 6658)

± 275 Ha Game Farm with Improvements & Game - Brits Guarantees not delivered



Price: Contact for offer
City: Klerksdorp
Contact: Rudi Herbst (082 695 6658)

± 57 HA PRIME AGRICULTURAL PROPERTY WITH STRONG WATER RESOURCES - KLERKSDORP Portion 66 Farm Palm...